rebel

rebel

marthienel's picture

Demo: 

Rebel

Lyrics: 

Rebel

Ek’s ‘n rebel in my bed
Ek breek die reëls
ek verander die spel
sodat ek die voordeel het.

gooi die dobbelsteentjies
laat hulle rol tot by ‘n dubbelses
vanaand voel ek lucky man
vanaand gaan ek wen
en wie huil dan?

gooi jou tenk ekstra vol
ons ry verder- ek sal jou wed
vat saam als wat jy het
vat saam ons plaas alles op die spel
tot daar by die voetenend

Daar is ‘n duiwel op my spoor
wat my rus verstoor
maar ek wag hom in
want ek weet, ons weet
ja almal weet dis so...



Please keep your comments respectful, honest, and constructive. Please focus on the song and not the demo.