Jy wen my elke keer
Post date:
10/01/2021 - 04:59
Demo:
Lyrics:
Jy wen my elke keer
Oe jy laat my goed voel
Ek kan nie langer wag nie
Nee ek kan nie slaap nie
ja jy is so koel
sê dit tog net eenkeer weer
jy dink ek is vir jou bedoel
ek is ongelooflik
perfek vir elke oomblik.
Oe jy laat my goed voel
Ek kan nie langer wag nie
nee ek kan nie slaap nie
ja jy is so koel
sê dit tog eenkeer wees
ek is die mooiste in die
ek is ongelooflik
perfek aantreklik
Jy wen my elke keer
my hart raak meer en meer
verlief op jou
as jy my naam op jou lippe hou
en op aandag staan vir nou
is ek gelukkig
ja, ek is.
Please keep your comments respectful, honest, and constructive. Please focus on the song and not the demo.