Geraas op die dak

Geraas op die dak

marthienel's picture

Demo: 

Kom ons wees jonk

Lyrics: 

Geraas op die dak/Kom ons wees

Kom ons wees jonk
en maak ‘n geraas
ons laat die bure wonder
wat gaan aan?

Klim op die dak en hou ‘n straatorkes
ons nooi die bure dan join hul in die res
drom op die vensters tot die vensters sweet
slaan op die deure tot die kosyne dreun

Oe want jy weet mos jy gee my hoendervleis
jy is mos hierdie huis se vleispaleis
maar as jy vir my wil hê sal jy moet saggies werk
ek hou van lippe en gebaarde bek

Wie is die wintie, hierdie windlawaai?
dis ‘n mal outjie en sy girl is fraai



Please keep your comments respectful, honest, and constructive. Please focus on the song and not the demo.