Nou

Nou

marthienel's picture

Demo: 

Nou

Lyrics: 

Nou

Nou
hier by jou
raak ek
voel ek

nou
by jou
proe ek
lek ek

elke oomblik is ‘n asemteug
elke asem is ‘n soen gedeel
gryp ek dit met albei hande aan
want dis by jou waar ek vir altyd wil staan.

nou
by jou
stadig
saggies

Kreun
kruin
begeer
oortree

grense
liggame
gee
ontvang

die kontoere van jou vel
ek-
stase
raas-
asems

gevul
volledig
vervul vir
nou



Please keep your comments respectful, honest, and constructive. Please focus on the song and not the demo.