Herinner my
Post date:
10/01/2021 - 04:57
Demo:
Lyrics:
Herinner my-Sukses is myne
V1. Herinner my op die dae wat ek af is
dat ek genoeg is
dat ek verdien om gelukkig te wees
herinner my
K:ek skep verhoudings wat my lewe vol maak
sukses is myne
ek kan die lewe met plesier geniet
dis meer as pyne
v2. herinner my op die dae wat ek opgee
ek is vrygestel van verwagtings
en vooroordeel wat my terug en vasgebind hou
herinner my
V3.herinner my op die dae wat ek voor begin
ek het jou vrygestel van verwagtinge
en al die dinge wat ek hoop jy vir my moes wees
herinner my
B: ek is vry
jy is vry
ek vergewe ons
vir jou en my
Ek is vry
Please keep your comments respectful, honest, and constructive. Please focus on the song and not the demo.