Wanneer jy my kom haal(When you pick me up)

Wanneer jy my kom haal(When you pick me up)

marthienel's picture

Tags: 

Demo: 

Wanneer jy my kom haal-Marthie Nel Hauptfleisch-Woman On Fire

Liner Notes: 

When you pick me up
Plant me daisies
and sunflowers in the front garden
Flowers that turn their heads
Cheerful to the sun

When you pick me up
And I stand with two suitcases
I want you to invite me in
And tell me

I want to get up together
when the sun greets
And wait until she makes long lines again
In a pink and red cloak
In a hot glow

I want to organize the spices
Alphabetically next to the salt and pepper
Fridays we eat like we're kings
And on Monday we drink cheap coffee

Choir: I want to share with you
(everything) that makes me worry
I want to share with you
which makes me sigh
I want to share with you
I want to sit with you,
stand still and breathe
Until the day is used up
and it hangs full color on the walls in photos

I want to walk barefoot on the floor
And on the carpets make love to you
English: (it does not translate well...)

Will you laugh when I'm clumsy and stupid
And take me in your arms

There must always be a lot of people here
They are always welcome
To visit late at night
and then go home

I want to be with you
my words can not express
To explain exactly
How I want to belong to you
How I want to move in with you.
How I want to belong to you
When you pick me up

I want you to come along and get in
I want you to share my life with me
I do not want to be alone
I do not want to wait and wonder

Lyrics: 

Wanneer jy my kom haal
Plant vir my magrietjies
en sonneblomme in die voortuin
Blomme wat hulle koppe draai
Vrolik na die son

Wanneer jy my kom haal
En ek staan met twee tasse
Wil ek hê jy moet my innooi
En my vertel

Ek wil saam opstaan
Die son groet
En wag tot sy weer lang strepe maak
In pienk en rooi kloek
In ‘n warm gloed

Ek wil die speserye organiseer
Alfabeties langs die sout en peper
Vrydae is ons konings
En Maandag drink ons ricoffee

Koor: Ek wil met jou deel
(alles)wat my laat worry
Ek wil met jou deel
wat my laat sug
Ek wil met jou deel
Ek wil saam met jou sit,
stilstaan en asemhaal
Tot die dag opgebruik is
en dit volkleur teen die mure hang in foto’s

Op die vloer wil ek kaalvoet loop
En op die matte met jou liefde maak
Sal jy lag as ek lomp en dom is
En my in jou arms neem

Hier moet altyd baie mense wees
Hulle is altyd welkom
Wat in die laatnag kuier
en dan huis toe gaan

Ek wil saam met jou wees
Is my woorde min
Om presies te verduidelik
Hoe ek by jou wil hoort
Hoe ek by jou wil intrek.
Hoe ek by jou wil hoort
Wanneer jy my kom haal

Ek wil hê jy moet saamkom en inklim
Ek wil hê jy moet my lewe met my deel
Ek wil nie alleen wees nie
Ek wil nie wag en wonder nie



Please keep your comments respectful, honest, and constructive. Please focus on the song and not the demo.

Comments

A.Eye's picture

Absolutely beautiful. This should not be a zong.