Icarus

Icarus

marthienel's picture

Demo: 

Icarus-Marthie Nel Hauptfleisch-Woman On Fire

Liner Notes: 

well this is a little about Icarus. Maybe more about having big dreams and not seeing what you have already
English.
Icarus

How high do you want to fly
With attached wings
Passing too fast
Too fast for me
When I loved you
raised you

How high do you want to fly
With attached wings
Passing too fast
Too fast for me

When I loved you
Raised our love
When you were pampered and cherished
Would you rather try on your wings

See what you look like now
Dirty from the glue
Purple and blue
Scorched by the sun

Still, still, still
Do I still love you
Still still still
feel Safe in you(this does not translate well)

Icarus Dream
Icarus Dream of the sun
Icarus Dream
Fly high above the sun

How high do you want to fly
With attached wings
Passing too fast
Too fast for me
When I loved you

Icarus Dream
then you are really free

Lyrics: 

Icarus

Hoe hoog wil jy vlieg
Met aangeplakte vlerke
Te vinnig verby
Te vinnig vir my
Toe ek jou liefgehad het
grootgemaak het

Hoe hoog wil jy vlieg
Met aangeplakte vlerke
Te vinnig verby
Te vinnig vir my

Toe ek jou liefgehad het
Ons liefde grootgemaak het
Toe jy getroetel en gekoester was
Wou jy liewer jou vlerke aanpas

Kyk hoe lyk jy nou
Vuil van die gom
Pers en blou
Geskroei deur die son

Tog tog tog
Is ek nog lief vir jou
Nog nog nog
Geborge in jou

Icarus Droom
Icarus Droom van die son
Icarus Droom
Vlieg hoog bo die son

Hoe hoog wil jy vlieg
Met aangeplakte vlerke
Te vinnig verby
Te vinnig vir my
Toe ek jou liefgehad het
Icarus Droom
Jy is vry



Please keep your comments respectful, honest, and constructive. Please focus on the song and not the demo.

Comments