‘Many Blessings’ Jy sal altyd die leiding neem(Baie baie baie)

‘Many Blessings’ Jy sal altyd die leiding neem(Baie baie baie)

marthienel's picture

Tags: 

Demo: 

Jy sal altyd die leding neem-Marthie Nel Hauptfleisch-Woman On Fire

Liner Notes: 

I once came across this and liked it- then i saw one translation that appealed to me- so today was the day...

You will always take the lead / Much much much/many many. many Deuteronomy 28:11

11 “The Lord will overwhelm you with the good:
many children,
many animals
many crops.
in the land which he promised to your ancestors

12 The Lord will let fall on you at the right time
a lot of rain
many blessings
a lot of work(blessings on your lot of work...),
His rich storehouse of heaven opens for you

Choir: You will always take the lead.
You will always take the lead.
You will be able to lend to nations,
but never have to borrow.
You will always take the lead.
You will always take the lead.
the Lord will make you the head
and not the tail.

13 If you listen
to His words
If you do
what He gives you

Do not look left or right
Or deviate from His commands
Do not imitate other gods
Or even worship them.

Lyrics: 

Jy sal altyd die leiding neem/Baie baie baie Deuteronomium 28:11

11“Die Here sal jou oorlaai met die goeie:
baie kinders,
baie diere
baie oeste.
in die land wat Hy aan jou voorouers belowe het

12Die Here sal op die regte tyd op jou laat val
baie reën
baie seën op
baie werk,
Sy ryk voorraadskuur hemel vir jou oopmaak

Koor: Jy sal altyd die leiding neem.
Jy sal altyd die leiding neem.
Jy sal aan nasies kan uitleen,
maar self nooit hoef te leen nie.
Jy sal altyd die leiding neem.
Jy sal altyd die leiding neem.
die Here sal jou die kop maak
en nie die stert nie.

13As jy luister
na Sy woorde
As jy doen
wat Hy vir jou gee

Moenie links of regs kyk nie
Of van Sy opdragte afwyk nie
Nie ander gode navolg
Of selfs aanbid nie.



Please keep your comments respectful, honest, and constructive. Please focus on the song and not the demo.

Comments

metalfoot's picture

Very pretty paraphrase of the Scripture verses and lovely vocal melody.