Al die klippe is blou

Al die klippe is blou

marthienel's picture

Tags: 

Demo: 

Al die klippe is blou-Marthie Nel Hauptfleisch-Woman On Fire

Liner Notes: 

Revisting this song: from 8 to 4 minutes

All the stones are blue
(instr)
Recitative: Grass is there
so that the wind can rustle through it
and you can hear it.
I wanted to walk short,
but then the field invites me
with flowers and the cheering of green / earth.

1. I did not know
That you're waiting, lying here on the road waiting for me
Appears here in front of me like a caterpillar
Like the last rays of the sun can hang on his body.
2. I did not know
That you wait like the last variegated grass
And wave and wave until you fit in my heart
Who rushes all into one moment.
3. I did not know
That I do remember you
Like a message on my phone
Or a quick hello and goodbye

Prechorus: And I hear your call to me
With rhythmic high notes
Through the trees
And up to the pond that creates puddles
with my dog ​​making the ducks dance

Choir: All the stones are blue
Because I miss you ...
I lost my heart
And I can not get it back
The stones are blue
Because I miss you.
Precious stones I count
And we wait together
For you
(instr)
4. And I did not know it
that I still miss you so much
And that I still do not need you so much
That you complete me so perfectly
5. I did not know
There is an other side of you
And I wish you would last forever
I walk from stone to stone holding memories

Choir: And all the stones are blue
Because I miss you
I lost my heart
And I can not get it back
Yes the stones are blue
And I miss you
Why could not you stay with me forever?
All the stones are blue
(instr)

Lyrics: 

Al die klippe is blou
(instr)
Resitative: Gras is daar
sodat die wind daardeur kan ritsel
en jy dit kan hoor.
Ek wou kort loop,
maar toe nooi die veld my in
met blomme en die gejuig van groen/grond.

1. Ek het nie geweet nie
Dat jy hier op die pad vir my lê en wag nie
Hier voor my verskyn soos ‘n ruspe
Soos die laaste sonstrale kan hang aan sy lyf.
2. Ek het dit nie geweet nie
Dat jy wag soos die laaste bont gras
En waai en waai tot jy in my hart pas
Wat alles in een oomblik haas.
3. Ek het nie geweet nie
Dat ek jou onthou nie
Soos ‘n boodskap op my foon
Of n vinnige hallo-en-koebaai

Prechorus: En ek hoor jou roep na my
Met ritmiese hoë note
Tussen die bome deur
En tot op die dam wat plas
saam met my hond wat die eende laat dans

Koor: Al die klippe is blou
Want ek mis jou...
My hart het ek verloor
En ek kan dit nie terugkry nie
Die klippe is blou
Want ek mis jou.
Edelgesteentes tel ek
En ons wag saam
Vir jou
(instr)
4. En ek het dit nie geweet nie
dat ek jou nog so mis nie
En dat ek jou nog so nodig het nie
Dat jy my so volmaak voltooi nie
5. Ek het nie geweet nie
Daar’s ‘n ander kant van jou nie
En ek wou gehad het jy moes vir altyd hou
Loop ek van klip tot klip aan herinnerings vashou

Koor: En al die klippe is blou
Want ek mis jou
Ek het my hart verloor
En ek kan dit nie terugkry nie
Ja die klippe is blou
En ek mis jou
Hoekom kon jy nie vir altyd by my bly nie
Al die klippe is blou
(instr)



Please keep your comments respectful, honest, and constructive. Please focus on the song and not the demo.

Comments

AndyGetch's picture

This is so beautiful in lyric, singing, and playing. I did not know that stones can be blue!