Die mooiste lovesong

Die mooiste lovesong

marthienel's picture

Tags: 

Demo: 

Die mooiste lovesong-Marthie Nel Hauptfleisch-Woman On Fire

Liner Notes: 

I am busy revisiting some songs that needs work: I am putting together an album of Afrikaans love-songs. I am very happy this song came out short and sweet because the other songs in this production is loooong! lol

English
The most beautiful lovesong

Q1.Write to me the most beautiful lovesong
I can play on my piano
Then I'll meet you in the chorus
A song I can sing when I miss you.

Prechorus: Because with you I found happiness
that leaves everything else looking pale
And with you I'm fearless
I know where I stand with you

Choir: Here with you- everything is wonderful
Here with you- I know where I belong
And you know I do not give my heart easily
Here's my heart, Here's my love
Here's the point of my existence
And the most beautiful,
the most beautiful lovesong

V2. Plant a tall tree for me
Because I'm not one for flowers
Then I can watch our love grow
Measured in years and not just days

Lyrics: 

Die mooiste lovesong

V1.Skryf vir my die mooiste lovesong
Wat ek kan speel op my klavier
Dan kry ek jou in die koortjie
Wat ek kan sing as ek verlang na jou.

Prechorus: Want saam met jou het ek geluk gevind
Wat alles anders bleek laat
En saam met jou is ek vreesloos
Weet ek waar ek staan met jou
Koor: Hier by jou- is alles wonderlik
Hier by jou- Weet ek waar ek hoort
En jy weet ek gee nie -sommer my hart nie
Hier’s my hart, Hier’s my liefde
Hier’s die punt van my bestaan
En die mooiste, die mooiste lovesong
V2. Plant vir my ‘n lang boom
Want ek’s nie een vir blomme nie
Dan kyk ek hoe ons liefde groei
Gemeet in jare en nie dae nie

Prechorus: Want saam met jou het ek geluk gevind
Wat alles anders bleek laat
En saam met jou is ek vreesloos
Weet ek waar ek staan met jou
Koor: Hier by jou- is alles wonderlik
Hier by jou- Weet ek waar ek hoort
En jy weet ek gee nie -sommer my hart nie
Hiers my hart, Hiers my liefde
Hiers die punt van my bestaan
En die mooiste, die mooiste lovesong



Please keep your comments respectful, honest, and constructive. Please focus on the song and not the demo.

Comments

metalfoot's picture

Very pretty melody. Enjoyed the imagery in the lyrics too. Thanks, as always, for the translation for those who like me don't know Afrikaans.